Arrestasies, Randfontein, Gauteng
NCA Reaksie Gauteng Randfontein 01/02/2020 Tyd: 21:22 Sean du Plooy Arrestasie… Verdagte voertuig h/ v Kenneth en Mainroad Randfontein bystand gekry vanaf SAP Randfontein met deursoeking van voertuig 3 Plastiek sakke met Dagga gevind en CAT, 3 Bravos gearresteer Baie dankie aan almal betrokke
Ongeluk Solomon Mahlangu / Lynnwood, Gauteng
NCA Gauteng Reaksie 23/02/2020 Ongeveer 21:00 Solomon Mahlangu / Lynnwood Kruising Phillip Mostert Brinant Volkswagen Polo en n Mercedes het mekaar gestamp by die kruising, ek was gebel deur n vriend en het dadelik soontoe gery. 3 de onscene, 2 Tow bakkies was voor my daar, altwee van First Help Towing die drywer van Brinant […]
Dankbaarheid, Centurion, Gauteng
NCA GP Reaksie 22/02/2020 More alle lede. Vir die mense wat nog nie weet nie, NCA is deel van Dexter, en is daar vir ons mense. My dogter is in die oggend ure afgetrek deur twee Bravo Metro lede, en gedreig hulle gaan haar toesluit op aanklag van bestuur onder die invloed, maar as sy […]
Pad Bystand, Bronkhorstspruit, Gauteng
NCA Gauteng Reaksie 08/02/2020 Ongeveer 20:00 Bronkhorstspruit / Solomon Mahlangu kruising Phillip Mostert GTI Golf het gery en iets het gemaak dat sy wiel los gekom het, gedeelte van sy kar was in die pad gewees First Road Towing het toe die voertuig uit die pad uitgekry en seker gemaak dat daar niemand beseer was […]
Vermiste persoon in Oos Kaap, hulp vanuit Gauteng
04 Febraurie 2020 07:40 Sean du Plooy Randfontein Reaksie Gauteng NCA Ontvang oproep vanaf n Dame genaamd Louise telefonies waarna sy omhulp gevra het aangaande haar Vader Jacobus Frederik Van Staden wat vermis was vir 4 dae. Nadat hy in Umtata op die Eldo Bus moes wees na Klaver Engen Garage, maar het nooit op […]
Crime Prevention Operation, Carletonville, Gauteng
Sittrap Crime Prevention Operation 19/12/21 from 18:30 until 00:40. Daniel Rossouw, Carletonville High visibility CBD area consists of footpatrols by SAPS Members and CPF Members and spotlight patrols Successes achieved : 1 Poss of Drug Paraphernalia 6 Drinking in Public ABANDONED PROPERTY HANDED IN: 178 DVD’S / CD’S
Verdagte Voertuig, Danville, Gauteng
NCA Gauteng Reaksie 14/12/2019 10:57 Danville Dawie Prollius Verdagte voertuig Wessel wat die Karwag is by Danville Shoping Mall het my laat weet van n verdagte Silver Polo, 1 Bravo in, wat lank staan en n geld Wa dophou, Wessel se ook laas jaar die tyd was daar n CIT roof, met hulp van Servaas […]
Mediese Bystand, Randfontein, Gauteng
*N.C.A Reaksie Randfontein Gauteng 16/12/19 14:41 Sean du plooy Het oproep ontvang vanaf my Buurvrou waar sy gevra het kan ek haar bystand verleen aangaande haar 83 jarige Ma wat n ligte Beroerte gehad het, ek het dadelik hulp verleen aan haar met aankoms op toneel, asook dadelik hulp aangevra. Rudy Francis N.C.A en Hendrik […]
Snelweg Patrollie, Sinoville, Gauteng
*NCA Reaksie Sinoville 16/17 /12 /2019 Ockert de Bruyn. 🚔 SNELWEG PATROLLIE 🚔* 35 Manne – 14/15 karre het laasnag aan ons kant die omliggende Snelweë gepatroleer. Uitstekende opkoms! Die nag was insident vry – MAAR ons kan vanoggend sÄ› dat daar geen slagoffers op ons paaie was nie – anders as die twee Rowe […]
Inbraak, Sinoville, Gauteng
NCA Reaksie Gauteng Sinoville 15/12/2019 Ockert de Bruyn. Inbraak waar verdagte op Sekuriteitsfirma geskiet het. Gelukkig mis. 2 in arres. Ons het egter nie die wapen op hul gekry nie. Moontlik nog in erf versteek tussen Braam Pretorius en Appelblaar in Magalieskruin. Ons, K9, SAPS het gesoek. Kon nie wapen kry nie.