2. Positiewe arrestasie by besigheidsinbraak, Shearwood Forest, Marina Beach, KZN

KZN Reaksie NCA 28/02/2023 Om 23:45 pm ‘n oproep ontvang rakende ‘n Besigheids inbraak. Op toneel gearriveer en vind 3 verdagte mans in Shearwood Forest, Marina Beach. Een van die verdagtes het oor die muur gespring na NCA KZN Reaksie lid en hom aangeval. Verdagte is gewond tydens selfverdediging en gearresteer. Die ander 2 verdagtes […]

1. Ongeluk, Umzumbe, KwaZulu Natal

KZN Reaksie NCA 01/03/2023 11:44 Omstreeks 10:25 op 27/02/2023 het KZN Reaksie lid ‘n nood oproep ontvang vanaf nood kanale oor ‘n ongeluk te N2 Umzumbe. Hy het onmiddelik reageer en uitgegaan as nood personeel om te gaan hulp verleen op die toneel. Omstreeks 10:45 het Reaksie lid op toneel arriveer en was die eerste […]

2. Motor Voertuig Ongeluk, Uvongo, KZN

KZN Reaksie NCA 22 Feb 2023 19:18 Twee voertuie betrokke, geen beserings, alle nooddienste in kennis gestel en op toneel, een voertuig weggesleep, twee besope mans gearresteer.

3. Positiewe arresstasie, KwaZulu-Natal

KZN Reaksie NCA Suidkus 15:15 16/12/2022 Omstreeks 14:40 het Sekuriteit ‘n nood oproep gekry van ‘n man wat aggresief optree teenoor mense. Sekuriteit het reageer. Ambulans personeel en NCA reaksie lid was binne in die nood voertuig besig om te hoor wat aangaan toe hy die verdagte en Sekuriteit sien die verdagte te voet jaag. […]

2. Ongeluk, Suidkus, KwaZulu-Natal

KZN Reaksie NCA Suidkus 10/12/2022 00:50 ‘n Ongeluk is aangemelt op die R61 ongeveer 1km van Ramsgate Offramp af. Ongeluk het plaasgevind in die Noordelike rigting. Volgens berigte het ‘n insleep-trok ‘n voertuig wat onklaar geraak het probeer sleep. Albei voertuie was in ‘n stilstaande posisie toe ‘n kar met 3 insittendes beheer verloor het […]

1. Inbraak, Shelly Beach, KwaZulu-Natal

KZN Reaksie NCA Suidkus 09:04 12/12/2022 Omstreeks 05:00 was daar ‘n inbraak in Izotsha area (Shelly Beach) gewees. Verdagte het deur die ruit die woning betree en het die vrou probeer oorrompel. Haar man het om die hoek gekom vanaf die kombuis en het die verdagte skrik gemaak. Verdagte het in die deur vasgehardloop en […]

5. Insidente loop in een, Richardsbaai/Empangeni, KwaZulu-Natal

KZN Reaksie NCA 26/11/2022 Noordkus Insidente loop in een, Richardsbaai/Empangeni, KwaZulu-Natal Daar was ‘n insident by Richardsbaai/Empangeni BP Vulstadie waar ‘n man R100 brandstof ingegooi het met geen registrasie plate op voertuig nie. Op ‘n paneelbordkamera is dieselfde voertuig vasgevang waar hy oor twee rooi robotte gery en twee voertuie ligtelik gestamp en weggejaag het. […]

4. Motor/Trok ongeluk, KwaZulu-Natal

KZN Reaksie NCA 22/11/2022 Suidkus Motor/Trok ongeluk Suidkus lid kom op ongeluk af waar ‘n trok en ligte motorvoertuig betrokke is. Lid versoek mediese bystand en toneel word oorhandig aan Nooddienste.