2. Burglary Parkhill, Durban, KwaZulu-Natal
03/11/2021 08:00 A burglary took place, Parkhill, Durban North. One suspect with a white shirt and a blue backpack forced entry into a property and stole an i-phone. Sight on the suspect was lost. The owners did not open a case. THANK YOU NCA KZN Response Marchall Security Rosehill Neighborhood Watch 03/11/2021 08:00 A […]
1. Burglary Durban North, KwaZulu-Natal
03/11/2021 02:00 We were notified by the Community chat groups that there is a burglary taking place in Durban North. Two suspects were spotted trying to break in through a window, however when the window broke the noise alerted the owner and therefor the owner contacted us. As this instance was taking place, loadshedding […]
1. NCA KZN Reaksie staan vas!
BESONDERSE WOORD VAN DANK AAN KZN NCA Reaksie Hoof en lede vir die rol wat julle gespeel het om ons mense veilig te hou en misdaad te bestry! George (Hoof) Hannes Gustav Johan Theuns Hannes 12/13 Julie 2021 18.00 Groot massas wat Marburg by Port Shepstone begin binnekom. Reaksie lede en gemeenskap tree in om […]
1. Gesteelde voertuig teruggeving, Durban, KwaZulu-Natal
10/05/2021 GESTEELDE VOERTUIG GEVIND Berig word ontvang 09/05/2021 van ‘n voertuig wat in Bloemfontein gesteel is en vermoedelik op pad was na Durban. Informasie is ontvang dat die voertuig om 18:00 op ‘n vasgestelde plek in Durban gaan wees. Reaksie lid is uit na die ligging, maar daar was geen teken van die voertuig en […]
2. Onklaar voertuig word ingesleep, Marina Beach, KwaZulu Natal
16/03/2021 Tyd 6:30 vm Fiat Picanto het onklaar geraak en die bestuurder het van die wal afgery voor Ramsgate afrit. JJ het die voertuig ingesleep na ‘n huis in Marina Beach. BAIE DANKIE JJ NCA KZN Reaksie
1. Verskeie voorvalle tydens patrollie, KwaZulu Natal
1. 12/03/21 Tyd 11:13 nm Motor ongeluk te Marina Beach, Lower South Coast. JJ van NCA KZN Reaksie was eerste op toneel. Jong dame het uitgeswaai vir taxi en haar voertuig het die eiland tussen die bane getref. Die voertuig is weggesleep deur Margate Panelbeaters 2. 12/03/21 Tyd 11:30 nm Toyota Corolla by Pistols Pub, […]
Bejaarde man word met klippe bestook, Suidkus, KwaZulu Natal
Om 19h57 op die 20ste Desember 2020. ‘n Stemboodskap word geplaas. Die boodskap lui dat ‘n boer aan die brand gesteek is, alhoewel daar geen tyd, datum of area in die boodskap meegedeel word nie. ‘n Verdere boodskap lui dat dit dalk in die Shelly Beach area Suidkus van Natal kan wees. George en verskeie […]
Man benodig hulp, Shelly Beach, Kwazulu Natal
Man benodig hulp, Shelly Beach 24-07-2020 Ek, Ricardo Wahl, was op pad werk toe, 05:19 om my skof te begin, in Shelly Beach. Ek het verby ‘n motor handelaar geloop toe ń flitslig my aandag trek. Die lig het begin beweeg. Onmiddellik het ek ondersoek ingestel en gesien dat ‘n man agter ń glas deur […]
Onklaar Voertuig, KZN
Saterdag 9 November 2019 boodskap op Natal Reaksie groep ontvang van 2 blanke mense wat gestrand staan met voertuig wat onklaar geraak het. Ek het Hannes Jacobs gekontak en hy is dadelik uit soontoe volgens “pindrop” wat ons ontvang het. Ek het die dame geskakel en als was nog reg op daardie stadium. Hannes het […]