4. Poging van inbraak, Kliprivier, Gauteng
21/11/2021 22:34 Romeo 7, Delta 1, Delta 2 het Kliprivier SAPD is ontbied vir bystand. Tydens ‘n poging tot inbraak het een van die verdagtes die wagte probeer aanval, die wag het die aanvaller met pepersproei gespuit en al drie verdagtes het gevlug na die feld agter die perseel langs die R59 en hoeke […]
3. Arrestasie, Daleside, Gauteng
18/11/2021 ‘n NCA lid, in samewerking met verskeie rolspelers, oor ‘n tydperk van twee/drie maande en deeglike ondersoek is daar ‘n positiewe arrestasie gemaak op 18 November 2021 in ‘n vermoedelike kindermolestering saak. BAIE DANKIE Hotel 5 Peace Officer Midvaal Daleside Volunteers NCA GP Reaksie SAPD
2. Motor ongeluk, Drumblade, Kliprivier, Rand Vaal, Gauteng
10/11/2021 22:06 ‘n NCA GP Reaksie lid het tydens patrollie afgekom op ‘n ongeluk toneel waar ‘n 10 ton vragmotor beheer verloor het en teen ‘n boom vasgery het. Die bestuurder was nie beseer nie, maar die passasier het wel ligte beserings opgedoen. Die nodige dienste is ontbied en hulp is verleen. BAIE DANKIE NCA […]
1. Ongeluk, Pretoria Noord, Gauteng
06/11/2021 13:54 Bystand is gevra by ‘n kop-aan-kop botsing, op die Soutpan pad 7 km Noord van Onderstepoort. Onderweg na toneel word die nodige dienste ontbied. Op toneel word ‘n vinnige annalise van die situasie gedoen. Daar was baie vinnig twee Ambulanse op toneel wat die beseerdes afgevoer het na Akasia Hospitaal. Die Brandweer het […]
7. Gewapende roof poging, Kliprivier, Gauteng
16/10/2021 21:37 ‘n Oproep is ongeveer 21:37 ontvang van ‘n fabriek bstuuder dat daar ‘n gewapende roof plaasvind. Hy het die Sekuriteit by die toneel gekry en beweeg in verskeie rigtings om die 4 gewapende verdagtes en hulle voertuig te soek. Die verdagtes het hulle voorgehou as SAPD lede teenoor die Sekuriteitswagte aan diens […]
6. Bejaarde word aangeval, Fochville, Gauteng
12 Oktober 2021 06:55 Om 06:55 vanoggend het ek ‘n oproep ontvang van ’n Plaasvoorman oor ’n Hi-Jacking. Ons is uit na die toneel op Raatskraal pad RK7 by Mnr XXXX Met ons aankoms daar het ons besef dat dit ’n Plaasaanval was en nie ’n Hi-Jacking nie. Toe XXXX om 5:55 uit sy […]
5. Bejaarde Dame se kar gaan staan, Meyerton/Henry on klip, Gauteng
5. Bejaarde Dame se kar gaan staan, Meyerton/Henry on klip, Gaute DATUM: 12/10/2021 Ongeveer 16:00 uur het Romeo7 n nood oproep ontvang van 1 van die Gemeenskap lede dat n bejaarde Dame van die Gemeenskap langs die pad gaan staan het met haar kar. Kontak gemaak met die bejaarde en pinlocation gekry waar sy gaan […]
4. Poging tot inbraak, Gauteng
GAUTENG REAKSIE NCA Datum: 11/10/2021 Plek: Trippel 5 Area: Ou Vereeniging pad Saak: Poging tot inbraak Oproep ontvang van HR van Maatskappy, hulle sien iets verdags op Perseel Romeo 7 het dadelik na toneel gegaan en ondersoek gaan instel Hulle het weer n gat in die muur gemaak, ongeveer 5 m van vorige plek op […]
3. Onwettige smokkeling van sigarette, Drumblade, Gauteng
GAUTENG REAKSIE NCA DATUM: 09/10/2021 PLEK: DRUMBLADE SAAK: Onwettige smokkeling van sigarette Ongeveer 15:19 het NCA Reaksie lid oproep ontvang 1 van die lede van die Gemeenskap dat daar het verdagte aktiwitweite aangemeld en Romeo 7 het dadelik ondersoek gaan instel waar hy die SAPD ontmoet op toneel van Saak waar verdere inligting gegee was […]
2. Protes Aksie, Kliprivier Randvaal, Gauteng
Gauteng Reaksie NCA Datum: 06/10/2021 Plek: Kliprivier Randvaal. Saak: Protes Aksie Ongeveer 07:00 uur het die protes lede van NUMSA bymekaar gekom by die ingang van Revive Electrocil Transformer en alle mense geblok tot ingang en uitgang van die Perseel. FEER Security Suvses saam met Pops van die SAPD was ontplooi na die toneel om […]