10. Selfoon toring batterye terug gevind, Koster, Noordwes

15 Januarie 2021 So om en by 12:04 is ek gekontak deur Werner wat ons kameras monitor.  Daar is n bakkie op pad Koster toe wat vroeër betrokke was by Selfoon toring battery diefstal, wat hul gesteel het by Zeerust se kant.  Ek het Koster SAPD gekontak en gevra om vir hom te wag.  Ons […]

9. Vermiste trok opgespoor, N4/R52, Noordwes

15 Januarie 2021 Ben het vanoggend my gekontak oor vermiste trokke. Iemand het laat weet een staan op N4 net na R52.  Ek en Jaco het gery en so het ons die 1 gekry.  Het SAPD gekontak maar eienaar het geen saak gemaak nie.  Ons het af gestaan. Die trok staan nog daar, kry geen […]

8. Betreding van eiendom, Waterval Oos, Rustenburg, Noordwes

14 Januarie 2021 ń Boodskap is ontvang van Corlia dat ‘n man besig was om deur een van die gebou se vensters te klim met sy rugsak in Waterval Oos, Rustenburg.   Dit was as verdag en moontlike inbraak aangemeld.  Elrietha het uit beweeg na die toneel.  Willie Human en sy K9 venoot sowel as Dawie […]

7. Verdagte voertuig/betreding, Ottosdal, Noordwes

Donderdag 14/01/2021 om 15:43 het ń dame op ons NCA ASSIST Zello kanaal ingeroep in verband met ń verdagte voertuig op hul plaas. Ek het privaat met haar kontak gemaak en sy het vir my die nodige inligting gegee in verband met die voertuig. Ons het dadelik begin ondersoek instel en met die dat ek […]

6. Poging tot inbraak, Hartbeespoort, Noordwes

10/01/2021 Omstreeks 00:00 is ‘n oproep ontvang van ‘n plaas eiernaar wat iemand gewaar.  Kort voor die oproep het ons berig ontvang van ‘n lid wat 4 persone oor ‘n pad sien hardloop, wat baie verdag voorgekom het.  Die klere beskrywing van die twee voorvalle het ooreengestem.  Ons is onmiddelik uit na die perseel. Op […]

5. Huis inbraak, Rietvlei, Rustenburg, Noordwes

10/01/2021 Omstreeks 01:20 het Dawid Erasmus NCA NW REAKSIE ‘n oproep ontvang van een van die eienaars van ‘n plot in die dertigs op Rietvlei waar ń boosdoener besig was om in te breek. Die slagoffer het wakker geword van iets en sy vuurwapen gevat! Toe hy in die voorhuis kom sien hy dat iemand […]

4. Gesteelde wapens en kontant, Bokfontein, Swartruggens, Noordwes

02/01/2021 Mnr Johan Heyser sy vrou en kleinseun was uit huisig van 10h30 tot 17h00.  Met hul terug keer het hul agter gekom die huis is oopgebreek by hoofslaapkamer se venster.  By nadere inspeksie het hul gesien die geweer kluis is oop geskiet.  Daar was ‘n 12br haelgeweer, 7.65mm pistool en .270 jag geweer gesteel […]

3. Gesteelde Koper, Hartbeespoort, Noordwes

06/01/2021 Twee wagte het in die bos geloop op pad werk toe. Tussen Sunway en Bonanza het die wagte 3 verdagtes gesien kopper brand en hulle het dadelik met Pieter de Bruin telefonies inverbinding getree. Pieter het gaan ondersoek instel. Drie verdagtes is vasgetrek en die Hartbeespoort SAPD is ontbied. Na 10 min het hulle, […]

2. Poging tot kabel diefstel, Rustenburg, Noordwes

2. Poging tot kabel diefstal, Rustenburg, Noordwes 04/01/2021 Ons het ‘n boodskap ontvang 22:04, waar daar beweer word dat 3 mans besig was om lamppaal kabels te steel by Watsonia Rylaan Substasie op die hoek van Dr Maroko en Watsonia Rylaan. Dawid Erasmus en Johan Cronje was eerste op toneel waarna die verdagtes gevlug het. […]

1. Gesteelde kragopwekker, Rietvlei, Rustenburg, Noordwes

01/01/2021 Ongeveer 10:00 het Mnr Dirker agter gekom dat sy kragopwekker gesteel is. NCA Rietvlei, K9 Eenheid is ontbied omstreeks 10:05, aangesien daar baie spore was. Boet, Boela en Trudie Vermaak, NCA NW Reaksie & K9 Eenheid, het spoor gevat met die honde +/- 3 km ver tot by die hek van die TPA huise […]