Suksesvolle Arrestasie, Buffelspoort, Noordwes
⚔️ NW REAKSIE⚔️ 📌Buffelspoort📌 31/12/2020 om 18:00 het Charl Visser NCA/RLD/Buffel Sekuriteit ń suksesvolle deurbraak gemaak deur ń gewapende bravo man te arresteer nadat daar ń roof gepleeg was. Met verdere ondersoek is ń vuurwapen, handskoene en balaclava gevind waar dit versteek was. SAPD is gekontak en die persoon is saam met bewysstukke aan SAPD […]
Plaas aanval te Mareetsane, Noordwes
22/12/2020 Plaas aanval te Mareetsane 20/12/2020 00:13 Mnr Pretorius was lande toe om om te sien na die plantery. Mev Naomi Pretorius is in haar bed oorval deur twee gewapende aanvallers, daar was ‘n derde aanvaller buite. Sy is met ‘n pistool oor die kop geslaan en gedreig. Een van die aanvallers het op haar […]
Skape se eienaarskap word na gegaan, Koster/Rustenburg, Noordwes
Koster Verslag 22/12/2020 05:42 Vanoggend was van ons GPF lede op patrollie waar hul ‘n voertuig gesien het met n waentjie met skape op. Hul het hom gevolg terwyl ek SAPD gekontak het. Ek het ook op Zello geroep waar NCA Reaksie bystand gelewer het om die voertuig te stop. Hul het hom afgetrek by […]
Gesteelde voertuig gevind, Koster, Noordwes
Koster Report 22/12/2020 Ons is Sondag 20/12/2020 in kennis gestel van ‘n gesteelde Volkswagen rooi in kleur wat in ons dorp is. Het SAPD Rustenburg en Koster gevra om te help. Hul kon hom nie kry nie. Ons het vermoed hy is by Reagille in. Gister die 21/12/2020 het hy weer te voorskyn gekom en […]
Verdagtes vas na oplettende waarneming, Potchefstroom, Noordwes
01/12/2020 Goeie resultate is behaal toe Deon Moolman, NCA Reaksie Noordwes, ‘n voertuig op die N12 agtervolg het, nadat hy gesien het agter in die canopy sit iemand wat geboei is. Dit was baie verdag. Ek het bystand gereël en SAPD Fochville gekry om die voertuig by die R500/N12 kruising af te trek. Twee verdagtes […]
Vermiste persoon, Modderfontein, Rustenburg
⚔️Vermiste persoon⚔️ 📌Modderfontein, Rustenburg 📌 30 November 2020 Boet en Boela Vermaak is om en by 01h00 gekontak om na ‘n vermiste dame te soek, wat al van die vorige middag vermis word. Sy het ‘n selfmoord brief gelos en sy het ‘n klomp pille saam geneem. Ons het die soektog begin met die honde. […]
Kaping, Rustenburg, Noordwes
⚔️Positiewe Kaping⚔️ 📌Rietvlei, Rustenburg 📌 Op 11 November 2020 om en by 17h00 het twee bravo mans met pistole ‘n wit Hilux bakkie gekaap . Daar was ‘n ongemerkte Polisie voertuig wat die gekaapte bakkie agter na gesit het en by Lofdal padstal hul van die pad af gedwing het. Daarna het ‘n skiet geveg […]
Plaasaanval Rietvlei, Gods Window, Rustenburg, Noordwes
NCA Noordwes Reaksie Rustenburg Rietvlei Gods Window 22/09/2020 Plaasaanval ‘n Swart verdagte geklee met rooi en swart broek en met swart hoodie het huis no 4 omstreeks 20:40 by Gods Window binne gegaan, na die ma in die huis in gegaan het en ‘n 9mm pistool op ‘n 4 jarige dogtertjie gerig en toe die […]
⚔️ NCA NW REAKSIE ⚔️ 📌 Swartruggens 📌 Bystand op ongeluks toneel Dinsdag 15/09/2020 om 22:27 op die N4 rigting Zeerust, het ‘n vragmotor van agter af binne in ‘n ander vragmotor gebots om en by 22:19 waarna ondersoek ingestel is en gesien is wat was die stand van sake is. Om 22:27 het Lucinda […]
Mes geveg, Hartbeespoort, Noordwes
⚔️ NCA NW REAKSIE⚔️ 📌 HARTBEESPOORT📌 Op die 03 September 2020 om en by 18h30 het n nood inroep gekom op NW Reaksie dat daar ‘n bakleiery en mes geveg is tussen die sateliet pad en die BP garage naby the Island. Phillip Joubert het onmiddelik reageer en na die toneel gejaag om bystand te […]