Diefstal afgeweer, Rustenburg, Noordwes

⚔️NCA NW REAKSIE⚔️ 📌RUSTENBURG📌 Sukses op Donderdag 03/09/2020 Om 00:17 was ek gekontak deur klient en meegedeel dat daar ingebreek is by hom. Ek het my gehaas na sy perseel. Met aankoms was booswigte reeds die veld in. Niks kon gesteel word as gevolg van vinnige optrede nie. Ek het ‘n verdagte bakkie opgemerk en […]

Bianca Ernst found, Rustenburg, North West

FOUND SAFE: Bianca Ernst 19Yr 6 August 2020. Thanks to SAPS Magaliesburg. Ben from NCA National Crime Assist. Barend & Willkie & their team from Intel Priority. Stanley from Rustenburg CPF sector one & his team. Afriforum, CPF, Metro, TRT, Oostermoed, Razavox, Custodia. Pascoe Investigations Technical Support and special thank you to Sgt. Kallie Luus […]

Intimedasie, Rustenburg/Bleskop, Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌RUSTENBURG/BLESKOP📌   *INTIMEDASIE* Woensdag 22/7/2020 om 11:00 het ń dame op ons NCA ASSIST Zello kanaal ń noodkreed gegee en om hulp gevra, omdat sy deur ń klomp bravo mans by haar winkel te Bleskop ge-intimedeer word. Ben Almero het die klagte hanteer en die saak herlei na ons NCA NW […]

Inbraak/Diefstal, Swartruggens, Noordwes

NCA NW REAKSIE Swartruggens Inbraak/Diefstal Dinsdag 4/8/2020 om 22H15 het MILLVALE plaaswag beheerkamer Arnold Myburg NW Reaksie vir Rudolf de Kock NCA en Timothy Strydom NCA laat weet van n huisbraak by een van hul plaaswag lede by Paradys op die N4. Rudolf en Timothy was besig met patrollie in daardie omgewing en het dadelik […]

Plaasaanval, Doornpan Ottosdal, Noordwes

⚔️NCA NW REAKSIE⚔️ 📌Doornpan Ottosdal 📌 PLAASAANVAL SITRAP 24/07/2020 ‘n Noodberig ontvang van Sarel van Zyl, Doornpan, Ottosdal. NCA reaksie lid is gekontak. Ek Awie en Mr Kriel (NCA reaksie lede) is uit na die toneel. Met ons aankoms op die plaas Doornpan het ons drie verdagtes in mielieland sien in vlug. Lugsteun micro vliegtuig […]

Brandstof Diefstal, Rustenburg, Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 RUSTENBURG📌 BRANDSTOF DIEFSTAL Vrydag 10 Julie 2020. Charl Visser NCA NW Reaksie/Rustenburg Landelike Diens/Buffel Sekuriteit is genader deur SAD Honde eenheid en Misdaad Intelligensie genader vir bystand by ń Sindikaat wat Petronet se pyplyn tap. Charl met Buffel Sekuriteit het ingegaan en afgekom op ń vragmotor (tanker) en verdagtes wat […]

Diefstal, Rustenburg / Rex, Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 RUSTENBURG/REX📌 DIEFSTAL Maandag 16 Julie 2020 om 19:20 is daar vir bystand met ń diefstal voorval op die REX Veiligheidsgroep gevra. Niel Vermaak NCA NW Reaksie het ń Pindrop aangevra en dadelik reageer. Hy is ingelig dat die verdagte voertuig die toneel verlaat en ń beskrywing van die voertuig en […]

Veldbrand, Rustenburg / Wigwam, Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 RUSTENBURG/Wigwam📌 VELDBRAND ♨️ Maandag 25/5/2020 om 14:20 is daar op Whatsapp gevra vir bystand met ń vuur wat buite beheer geraak het in die Wigwam area buite Rustenburg. Ek het met Charl Visser NCA/NW Reaksie kontak gemaak en hy het met my bevestig hy reageer saam met die Rebel brandspan. […]

Onwettige Indringing, Rustenburg, Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 RUSTENBURG📌 ONWETTIGE INDRINGING Saterdag 23/5/2020 is daar op ons dorp se lokale patrollie groep vir bystand gevra in Olienhout Laan in die hoë 20s. Van ons NCA NW Reaksie lede het reageer en so ook verskeie Sekuriteits Maatskappye en publieke lede. SAPS was ook gekontak. Soos ons verneem was daar […]

Pad Bystand, Ventersdorp, Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 VENTERSDORP📌 PADBYSTAND Woensdag 6/5/2020 om 05:56 het Kobus Ferreira NCA/RCCF my op Zello geroep en bystand gevra, vir ń dame wie se motor gestrand staan op Ventersdorp. Ek het met Frikkie Boshoff NCA NW Reaksie kontak gemaak wat op sy beurt gereël het vir ń motorwerktuig kundige wat dadelik reageer […]