1. Diere mishandeling word hokgeslaan in Rustenburg, Noordwes
NCA NW REAKSIE RUSTENBURG Die middag van 31/03/21 om en by 15h15 het Pieter Esterhuizen ń oproep ontvang, van sy vrou, waar melding gemaak is van ‘n man’s persoon wat ‘n pitbull mishandel. Die hond word in die pad af gesleep en aan sy pote rond gedra. Die verdagte het in beweeg by Boomsmith Engineering […]
14. Skaapdiefstal, Lichtenburg, Noordwes
28/03/2021 SKAAP DIEFSTAL, Lichtenburg, Noordwes Ongeveer 01:52 word ‘n oproep ontvang dat daar ongeveer 20 skape gesteel is te Skaapplaas en dat die skape deur die veld aangejaag word. SAPD word ontbied en NCA NW Reaksie ontplooi. 02:36 word Skape gevind. Verdagtes het gevlug waarskynlik toe hulle die voertuie sien aankom het. 03:05 Staan af […]
13. Besigheid inbraak, Rustenburg, Noordwes
NCA NW REAKSIE RUSTENBURG Saterdag 27/3/2021 om 19:52 het RCCF op hulle Reliable Zello kanaal vir bystand gevra vir ń besigheids inbraak by Geelhoudpark se kweekery. Stephan, Wenzel en Morné het vinnig reageer en saam met National Security Service die perseel afgeblok terwyl hulle vir die eienaar gewag het om te kom oopsluit. Die eienaar […]
12. VERDAGTE AKTIWITEIT, Swartruggens, NW
NCA NW – SERA REAKSIE SWARTRUGGENS 25 MAART 2021 Omstreeks 23:10 tydens routine patrollie deur NCA NW REAKSIE /SERA lede, Sarel en Nicolaüs, het Nicolaüs op ‘n verdagte afgekom wat besig was om uit ‘n plot erf uit te kom oor ‘n wildsheining, die verdagte het terug geklim in die plot en verdwyn in die […]
11. Motor ongeluk, Boshoek, Noordwes
NCA NW REAKSIE BOSHOEK Saterdag 20/3/2021 om 12:40 is ‘n ongeluk aangemeld by Gideon deur Ruaan van Phase Security. Bystand was benodig op toneel en Gideon het reageer na Total waar die ongeluk plaasgevind het. Hy het SAPD gekontak. Daar was egter geen beserings en daar is voorgestel dat die betrokke partye die nodige inligting […]
10. Ongeluk op R565, Boshoek, Noordwes
NCA NW REAKSIE BOSHOEK Saterdag 20/3/2021 om 07:25 Gideon ‘n oproep ontvang van John waarin hy ‘n kop-aan-kop botsing en ‘n voertuig wat brand op die R565 aanmeld. Kittie en Gideon Erasmus het dadelik reageer en Nooddienste verwittg, waarna hulle na die toneel gegaan het. Met aankoms was daar reeds Ambulans- en Wegsleep dienste, SAPD […]
9. Reaksie lid benodig hulp op pad terug na Rustenburg, Derby, Noordwes
NCA NW REAKSIE DERBY Pieter Esterhuizenwas 21/03/21 op pad terug Rustenburg toe vanaf Klerksdorp na waar hy oorgebly het na ‘n opleidings kurses in Lichtenburg op die 20/03/21. Sy voertuig het ongeveer 18h30 so 4km na Derby NW op R30 begin oorverhit. Hy het stilgehou langs die pad en ondersoek ingestel. Op een of ander […]
8. VERMISTE SEUN, Rustenburg, Noordwes
NCA NW REAKSIE RUSTENBURG Donderdag 18/06/2021 Omstreeks 18h30 het daar ‘n boodskap op verskeie groepe deur gekom van n vemiste graad 11 seun wat ‘n nota by die huis gelos het dat sy ouers hom nie moet probeer opspoor nie. Bekommerde en desperate ouers het hulp gevra en die nodige inligting is versprei deur die […]
8. KABEL DIEFSTAL, BOSHOEK, NOORDWES
NCA NW REAKSIE BOSHOEK Woensdag 17/3/2021om 13:38 Gideon Erasmus het ‘n oproep ontvang van die Sekuriteit van Maxima Silica Myn vir bystand, hy is meegedeel dat hulle besig is on kragkabels te steel . Op pad het hy SAPD gekontak. Op perseel het hy die Sekuriteit Bestuurder ontmoet om saam na die paal te gaan […]
7. VERDAGTE VERVOER VAN VEE, BOSHOEK, NOORDWES
NCA NW REAKSIE BOSHOEK Maandag 15/3/2021 om 18:38 Gideon Erasmus ‘n oproep ontvang van ‘n lid van Lindleyspoort Plaaswag. Die dame het informasie verkry van ‘n wit Toyota bakkie en waentjie wat bokke en skape vervoer, die situasie het verdag voorgekom. SAPD is gekontak en Gideon en Kitty is uit op Lindleyspoort pad om die […]