1. Onwettige plakkers, Roodepoort, Gauteng

GP Reaksie NCA 28/02/2023 Roodepoort Bystand is gevra vir hulp in Roodepoort, Christian de Wet. Onwettige plakkers het in ‘n area ingebreek teen die rivier in die veld. Die inwoners van die area het gevra om te help. Ons het hande gevat saam Security en Metro en die plakkerhuise is verwyder. Samewerking met: Begal Watch […]

12. Dwelmhandelaar, Krugersdorp, Gauteng

GP Reaksie NCA 27/02 /2023 Krugersdorp Tydens patrollie word ‘n man tussen ouderdom van 35 en 40 jaar gekry wat handeldryf in dwelms in Krugersdorp Witfield Park. National Crime Assist (NCA) in samewerking met SAP het die man vasgetrek en nog dwelms gekry. Die verdagte is gearresteer en geneem na Krugersdorp polisie stasie.

1. Vermiste persoon, Wes Kaap

WK Reaksie NCA 24/02/2023 Reaksie lid is gekontak deur ‘n vader wat sy seun as vermis deurgee. Die kind het ‘n dwelm probleem en die vader is baie bekommerd. 25/02/2023 n Uitkyk is uitgestuur met die nodige inligting. Binne minute was daar 3 reaksies op die uitkyk. ‘n Dame het Reaksie lid gekontak waar sy […]

11. Gesteelde motorfiets teruggevind, Pinehaven, Gauteng

GP Reaksie NCA 26/02/2023 ‘n Motorfiets wat in Pinehaven gesteel is 2 dae terug, is aangemeld. Die nodige inligting is ontvang oor die motorfiets en opgevolg. 13:00 het ons by n huis in Krugersdorp Wes aangekom waar 2 verdagtes gestaan het en die motorfiets uitmekaar begin haal het. SAP en Public Safety is in kennis […]

2. Motor Voertuig Ongeluk, Uvongo, KZN

KZN Reaksie NCA 22 Feb 2023 19:18 Twee voertuie betrokke, geen beserings, alle nooddienste in kennis gestel en op toneel, een voertuig weggesleep, twee besope mans gearresteer.

1. Saak van INFINITEC Bestuurder, KwaZulu-Natal

KZN Reaksie NCA 22/02/2023 13:30 Die saak is vir n vermiste persoon, gesteelde voertuig en besigheids voorraad. Saak nommer: 282/2/2023 Die persoon is tans vermis vanaf Sondag 19/2/2023 en nog geen leidrade van persoon, voertuig of gesteelde voorraad nie.

10. Swembad pomp wat gebrand het, Centurion, Gauteng

GP Reaksie NCA Centurion 25/02/2023 10:50 DV1 het gaan ondersoek instel na hy die rook van die woning gesien kom het. Op toneel is die krag se stroom gebreuk en DV1 het begin om die brand te blus. Geen mediese of ander dienste was nodig nie. 11:15 verlaat toneel.

8. Transitorooftog, Krugersdorp, Gauteng

GP Reaksie NCA 17/02/2023 18:31 Bystand is aangevra tydens ‘n Transitorooftog besig is op R28 naby die Robertbroom afrit. Informasie het deurgekom dat die verdagtes op pad was Voortrekker toe. In samewerking met SAP het ons gepoog om die verdagtes op te spoor. Groot kaliber rondtes is in die voertuig gevind. Kort daarna is inligting […]

2. Winkeldiewe vasgetrek, Kroonstad, OVS

FS Reaksie NCA 17/02/2023 Kroonstad Omstreeks 11:06 is besonderhede van ‘n voertuig deurgegee wat moontlik betrokke was by ‘n roof in Parys. Die voertuig was opgemerk in die rigting van Kroonstad. Reaksie manne het bygestaan en SAP Highway Patrol het die voertuig op R721 Vredefort afgetrek met 3 verdagtes. Bevestiging is ontvang dat dit nie […]